Description
Die illustrasies is met sorg saamgesit om elke alfabet karaktertjie vas te vang. Kom reis saam met ons in Klankekapperjolleland en leer al ons karaktertjies ken.
Ingesluit:
- Gediggies boekie
- Flitskaarte
- Alfabet kaarte
- Muurkaarte
- Inkleurboekie
Reviews
There are no reviews yet.