Description
Volledige kwartaal beplanning volgens temas.
Weeklikse aktiwiteite wat op perseptuele ontwikkeling fokus.
Assesseringstake (4 Huistaal, 3 Wiskunde, 1 Lewensvaardigheid)
TEMAS:
- Herfs
- Herfs en die weer
- Insekte
- Insekte en hul lewenssiklus
- Klank en gehoor
- My gesin
- Op die plaas
- Veiligheid
- Padveiligheid
- Brandweer
- Sig en gevoel
- Smaak en reuk
- Emosies
Reviews
There are no reviews yet.