Skip to content
Call Esmarie: +2778 447 8148 Cape Town, South Africa
Klankekapperjolle
0 items - R0.00
  • About the Founder & Illustrator
  • How to order
  • **SHOP/WINKEL**
    • SHOP ALL/ SIEN ALS
    • ASSESSMENT/ASSESSERING
      • Afrikaans
        • Kwartaal 1
        • Intervensie toets
        • Ouditiewe Persepsie
      • English
        • Term 1
    • RUBRICS/RUBRIKS
      • Afrikaans
        • Kwartaal 1
        • Kwartaal 2
        • Oditiewe Persepsie
      • English
        • Term 1
        • Term 2
    • REPORTS/RAPPORTE
      • Afrikaans
        • Kwartaal 1
        • Kwartaal 2
      • English
        • Term 1
        • Term 2
    • PLANNING/BEPLANNING
      • Afrikaans
        • Kwartaal 1
        • Kwartaal 2
      • English
        • Term 1
        • Term 2
    • OUDITIEWE PERSEPSIE
      • Afrikaans
        • Pret
    • KLANKEKAPPERJOLLE
      • Inkleurboek/Colouring book
      • A-Z Flits kaarte/Flash Cards
      • Volledige Pakket
    • TEACHER SUPPORT/KLASKAMER HULP
      • Afrikaans
        • Sigwoorde & Hoë Frekwensie woorde
      • English
        • Sight Words
        • High frequency words
    • FREEBIES/GRATIS
  • Videos
  • My Cart
  • My Account
  • Contact me

The Founder - Esmarie Basson

Klankekapperjolle – jou sukses tot klankleer en lees.

Ek is ‘n gekwalifiseerde opvoeder wat my B.Ed. Honneurs graad in leerondersteuning by die Universiteit van Stellenbosch verwerf het.

In die 12 jaar wat ek betrokke was by onderwys en leerondersteuning, het ek baie gefokus op kognitiewe ontwikkeling, leesontwikkeling, perseptuele ontwikkeling, lees met begrip en klankleer.

Ek was ook betrokke by die Tunmarsh Sentrum in Engeland, waar ek vir 2 jaar die voorreg gehad het om my ervaring en kennis te verbreed in ‘n gespesialiseerde omgewing.

Klankekapperjolle is ‘n uitstekende en veelsydige pre-lees en perseptuele program.  Die program is kindervriendelik, konkreet en bied leerders die geleentheid om ‘n riglyn te volg met die vaslegging van belangrike basiese vaardighede en leerders ‘n voorsprong gee in die die voorleesproses tot formele lees.

 Die program het ook terapeutiese waarde en ons gefokus ook op visieterapie en ontwikkeling van leerders se fynspierontwikkeling en bied belangrike basiese vaardighede wat leerders die voorsprong gee in die voorleesproses tot formele lees.

Klankekapperjolle bied ook kindervriendelike materiaal wat opvoeder, ouer, mamma, ouma of enige persoon kan gebruik om leerders te ondersteun met die basiese vaardighede by die leesproses.

Vriendelike groete

 

 

 

 

 

 

The Illustrator - Gabrielle van Wyk

I’m a Illustrator located in Langebaan, South Africa, offering innovative artistic solutions to a variety of clients.

From a young age, I’ve been following the works of the best illustrators, learning how to master their techniques of colour, composition, and arrangement. I have since developed my own personal style, and am able to offer a unique perspective to every project I work on.

From a concept to the final product, you can trust me to deliver something special. Browse my site to learn more about the projects I’ve created, and feel free to get in touch with any questions, comments, or suggestions.

I’d love to hear from you

Kind regards

Gabrielle van Wyk

  • Contact Me

    Name: Esmarie Basson

    Mobile nr: +27 78 447 8148

    Email address: esmarie@klankekapperjolle.co.za

Theme: Avant by Kaira

Amazing new downloadable items Dismiss