Ontmoet vir Pokkel die ponie!
Besprekingsprent vir elke karakter in die alfabet:
- Besprekingsprent vir elke karakter in die alfabet.
- Elke karakter word deur ‘n gediggie voorgestel.
- Die gediggies fokus op ouditiewe herkenning van beginklankies.
- Woordeskatuitbreiding
- Opeenvolging geheue en storiegeheue.
- Soekleesvaardighede ontwikkel op ‘n konkrete vlak.
